Een van die hoogtepunte op die Suid-Afrikaanse landboukalender, is die jaarlikse Bloemskou. Elmarie Prinsloo vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor waarna besoekers vanjaar kan uitsien. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.