Bright Breytenbach van BASF kuier op 7 Mei 2019 in die Grootplaas-ateljee. Ons gesels oor hul nuwe veldtog, ‘Nou gaan ons boer’, en ons hoor ook hoekom BASF heelwat boere se gekose vennoot in volhoubare boerdery is. Daarna vertel dr Dirk Strydom van Graan SA ons meer oor die opkomende Nampo Oesdag en waarna besoekers kan uitsien. Laastens gesels ons met De Wet Boshoff van die Veevoervervaardigers-vereniging oor universiteitsbetrokkenheid by dié organisasie se werksaamhede.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas