Wat hou die toekoms in vir voedselpryse?

191

In 6 November se uitsending van Grootplaas is Agrico weer terug op die kassie, en ons kyk nogmaals waarom hulle een van die grootste rolspelers in die landboubesproeiingsbedryf is. Daarna het dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad in die ateljee gekuier. Ons gesels oor voedselprysinflasie, en wat ons in die toekoms in dié verband kan verwag.

Inhoudsborg: Agrico

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas