n Ou bekende in die Bonsmara-bedryf, prof Jan Bonsma, het altyd gesê: As jy nie meet nie, sal jy nie weet nie. Hoe sal ‘n mens dan ooit vordering maak as jy nie rekord hou nie? Rekordhouding is veral belangrik by klein- en grootvee-ondernemings en kan volgens kenners, boere se winsgewendheid aansienlik verhoog. Frans van Eden, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die geheim van ‘n suksesvolle landbou-onderneming. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.