Volgens Johan van den Berg van Santam Landbou verskuif die reënpatroon in die laatseisoen gewoonlik na die weste toe. Vanjaar het dit egter nie gebeur nie. Hy gesels in RSG Landbou oor weervooruitsigte en die moontlikheid, al dan nie, van vroeë ryp.  Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.