Die Onteieningswetsontwerp, wat onlangs aan die parlement voorgelê is, het baie aandag in die media ontvang en dikwels vir die verkeerde redes. Volgens Theo Boshoff van Agbiz lei dit tot die wanopvatting dat die wetsontwerp se enigste doel is om grondhervorming te fasiliteer. Moenie die episode van Plaas TV op 13 November misloop vir perspektief oor dié onderwerp nie.

Dr Lawrence Jansen van Rensburg besoek ons ook in die ateljee vir AECI Plant Health se gebruiklike Vrydag-onderhoud.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: AECI Plant Health

Plaas TV

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake en uitdagings, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.