Mauritz de Bruin, veldbeampte van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, vertel op RSG Landbou meer oor wat presies ’n biosfeer is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.