‘n Serwituut is ʼn reg waaroor een persoon beskik om te gebruik en te geniet ten aansien van die eiendom van ʼn ander persoon. Harrie van Eetveldt, ‘n Direkteur by VDT Prokureurs, verduidelik op RSG Landbou oor hoe serwitute in die algemeen werk. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

 

 

Key: melkstelsels