Kobus Kritzinger is ‘n permakultuurkonsultant en hy vertel vir RSG Landbou luisteraars van ‘n tuinprojek waarby hy betrokke is. Dit is ‘n unieke projek waar plaaswerkers op die plaas, SanLucar by Rooihoogte naby Porterville, self groente plant en verkoop. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.