Die wêreldhandelsorganisasie se ooreenkoms oor die toepassing van sanitêre en fito-sanitêre maatreëls, het in 1995 in werking getree. Hierdie ooreenkoms plaas baie klem op die toepassing van voedselveiligheid en regulasies vir dier- en plantgesondheid. Jan Hendrik Venter van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye gesels op RSG Landbou meer hieroor. Luister nou na dié onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.