Wat presies word bedoel met “voldoende” weiding?  In RSG Landbou praat Frits van Oudtshoorn, ‘n graskenner, oor hierdie interessante onderwerp. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.