‘n Onafhanklike ondersoek is onlangs deur die Johannesburgse Aandelebeurs van stapel gestuur, om die doeltreffendheid van die liggingsdifferensiaal-stelsel te evalueer. Hierdie stelsel is vir heelwat boere ‘n kopseer. Dr Dirk Strydom van Graan SA gesels op 4 Junie 2019 in Grootplaas hieroor. Daarna kuier die rekenmeester, Frans van Eden, in die ateljee. Ons gesels oor die belastingseisoen wat al hoe nader kruip, en hy gee raad oor hoe boere hul belastinglas kan verminder.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas