Fred Camphor, hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging, praat op RSG Landbou met vuurwapeneienaars oor vuurwapenlisensies. Luister nou na dié onderhoud.

 RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Agri Frequencies.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.