Kyk 23 Maart 2018 se Grootplaas met Luan van der Walt en Jahni de Villiers.

In die episode:

  • Die feit dat ons in die vorige seisoen ‘n rekord-oes mielies gehad het, was nie noodwendig goeie nuus vir graanprodusente nie, aangesien die mielieprys ook daarmee ‘n aansienlike hou gevat het. Luan van der Walt van Graan SA, gesels met ons oor watter faktore nog ‘n rol by winsgewendheid in die mieliebedryf speel.
  • Jahni de Villiers van Agri SA gesels oor ‘n ooreenkoms met die kommissie van bemiddeling, mediasie en arbitrasie.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Hinterland 

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas