Grondhervorming is ‘n besprekingspunt in menige landboukringe, en die onsekerheid rondom die wysiging van artikel 25 van die Grondwet skep groot kommer in die bedryf. Theo Boshoff van Agbiz kuier op 11 Februarie 2020 in die Grootplaas-ateljee, om bietjie perspektief hieroor te gee.

Daarna gesels ons met Gregory Smith van Agri SA, oor kwessies in die waterbedryf en hoe dit landbou raak.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.