ALFA 2018, wat in September op Parys gehou word, kruip stadig maar seker nader. Albert Loubser van Plaas Media, een van die organiseerders, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor wat vanjaar nuut op dié vee-ekspo se spyskaart is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here