Dr Faffa Malan kuier weer op 25 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor uitdagings in die Suid-Afrikaanse vleisbedryf te gesels. Dewald Olivier van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging sluit by hierdie gesprek aan.

BASF het die afgelope tyd heelwat aandag getrek met hul ‘nou gaan ons boer’-veldtog. Willie Wessels brei hieroor uit.

Inhoudsborg: BASF

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas