Die term, agro-prosessering, klink baie ingewikkeld, maar die meeste van ons is onwetend reeds besig daarmee, soos wanneer ons brood bak in ons eie kombuise. Dr Christo Joubert van die Landboubemarkingsraad se navorsingsentrum, vertel ons op RSG Landbou nou meer hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

 

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here