Hennie Maas van RSG Landbou gesels met prof Johan Willemse oor wat voedselsekerheid presies is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.