Dr Raphael Karuaihe van die Johannesburgse Aandelebeurs, kuier weer in die Grootplaas-ateljee op 26 April 2019. Ons gesels oor die afdeling vir kommoditeitsafgeleides by die beurs. Daarna gesels ons oor ‘n kwessie wat heelwat boere al hande in die hare gelaat het – grafte op plase. Johan Taljaard van VDT Prokureurs gesels oor die wetlike aspekte hiervan, en wat boere se regte in dié verband is.

Inhoudsborg: JSE

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas