Grondbesettings is ‘n georganiseerde proses waar privaatgrond beset word deur ‘n groot groep mense en kan ‘n kopseer wees vir boere, om die minste te sê. ‘n Regskenner op dié gebied, Hans-Jurie Moolman, deel in 14 September 2020 se episode van Plaas TV ‘n paar praktiese wenke met ons oor hoe grondeienaars so ‘n situasie moet benader.

Die korrekte voeding van melkkalwers is ‘n voorvereiste vir gesonde en produktiewe melkkuddes. Die Plaas TV-span het onlangs by die Landbounavorsingsraad in Irene gaan inloer om met Sandra Erasmus hieroor te gesels. Kyk na die insetsel om uit te vind wat die geheim is.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.