Met water wat ‘n beperkte hulpbron in Suid-Afrika bly, moet daar regulasies wees wat die gebruik daarvan beheer. Jacques Marais van VDT Prokureurs gesels op Grootplaas van 24 Januarie 2019 met ons oor die nasionale waterwet, wat daardeur vereis word, en hoe dit boere raak. Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika in die ateljee. Sy vertel ons meer oor die lesse wat sy uit ‘n onlangse besoek aan die VSA geleer het.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here