Veevoere en tegniese advies is in 7 Februarie 2019 se aflewering van Grootplaas in die kollig wanneer Dane Kinnear van Nutri Feeds by ons in die ateljee kuier. Daarna fokus ons weer op die bek-en-klouseer herrie saam met Bertus de Jongh van die Lewendehawe Verbeteringstrust. Bertus het verlede jaar saam met ander rolspelers koppe bymekaar gesit om ‘n verslag op te stel oor die aantal boere en vee in die bek-en-klouseer beskermingsone. Daar het egter intussen heelwat water in die see geloop, en hy bring ons op hoogte.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here