In 14 Februarie 2018 se Grootplaas is klem geplaas op volhoubare ontwikkeling en pogings om ‘n einde te bring aan biodiversiteitsverliese. Elsa Esterhuizen gesels met twee kenners oor onder andere die doel van biosfeer-reservate. Constant Hoogstad van die bedreigde wildlewetrust vertel waarom daar ‘n gesonde verhouding tussen mense en die omgewing moet wees. Daarna vertel Mauritz de Bruin van ‘n spesifieke gebied wat as ‘n biosfeer-reservaat ontwikkel gaan word.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here