Die landbousektor is waarskynlik een van dié wat aan die meeste risiko’s blootgestel word. Dawie Maree van FNB Landbou kuier op 15 Februarie 2019 in die Grootplaas-ateljee om ons meer te vertel oor watter risiko’s vanjaar vir die bedryf voorspel word, hoe boere dit kan bestuur, en watter invloed natuurrampe, soos die onlangse vloede in Australië, op die bedryf en wêreldmarkte sal hê.

Inhoudsborg: FNB

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas