Meer as 120 veeartspraktyke van regoor die land rapporteer maandeliks die voorkoms van siektes aan die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RUVASA). Hennie Maas van RSG Landbou gesels met dok Faffa Malan oor die komende seisoen se veesiektes en waarvoor boere op die uitkyk moet wees. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here