Sonder volledige weerdata vanaf weerstasies, is effektiewe landbounavorsing nie moontlik nie. Die Landbounavorsingsraad het meer as 500 weerstasies regoor Suid-Afrika, wat juis vir hierdie doel aangewend word. Plaas TV het onlangs by die LNR gaan aanklop en met Chris Kaempffer gesels oor hoe die data vir landbounavorsing verwerk en toegepas word.

Daarna kyk ons na ‘n insetsel oor Suid-Afrika se voorstaande drupbesproeïngsverskaffer, Netafim.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg en Inhoudsborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health