Johan van den Berg, klimatoloog en weerkundige van Santam Landbou, gesels met RSG-luisteraars oor wat ‘n koue front presies is en hoe dit ontstaan. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur die JSE.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister nog Weerwaarhede hier.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here