Johan van den Berg van Santam Landbou gesels met RSG Landbou-luisteraars oor hoe kleur ’n rol speel by klimaat en gee ’n paar klimaatslim wenke in sy weeklikse rubriek, Weerwaarhede. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.