Die wêreld se oseane word gekenmerk deur ‘n sogenaamde oseane-vervoerband. Johan van den Berg van Santam Landbou gesels oor hierdie verskynsel. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur die Senepol Beestelergenootskap.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister nog Weerwaarhede hier.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here