Weerwaarhede op RSG Landbou: Straalstroom-fenomeen

713

Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die straalstroom-fenomeen in sy weeklikse rubriek, Weerwaarhede. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.