Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor weeroorlogvoering, asook hoe dit in strategiese militêre en ander beplanning gebruik word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister nog Weerwaarhede hier.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here