Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die voordeel van windbreke en hoe dit gebruik kan word om die uitwerking van wind te verminder in sy weeklikse rubriek, Weerwaarhede. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.