Kyk weer na 4 April 2019 se Grootplaas. Ons kyk na ‘n insetsel van SA Olive oor die voedingswaarde van olyfolie en waarvoor dit alles aangewend kan word. Daarna kuier Nicolene Neveling van Nevaqu Fire & Rescue weer in die ateljee. Ons sit die gesprek oor veldbrande voort en sy gee raad oor hoe boere hul plase, hulself en hul werkers op veldbrande kan voorberei. Ons hoor ook wat is die voorgestelde aksieplan indien daar ‘n veldbrand op ‘n plaas sou uitbreek.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas