In 6 November 2018 se aflewering van Grootplaas gesels ons oesskattingsake en wêreld-voedseldag.

Dit lyk nie of Suid-Afrikaanse boere hul juis laat afskrik deur El Niño-voorspellings of politieke uitsprake nie. Volgens die nasionale oeskattingskomitee wil somer-saaiboere die komende seisoen meer mielies, sorghum én sojabone plant. Corné Louw van Graan SA gesels vanoggend met ons oor die effek wat dié aanplantings op die bedryf kan hê. Daarna vertel Roger Tuckeldoe van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ons meer oor wêreld-voedseldag.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here