Plaas Media het onlangs ‘n draai gemaak by die Nasionale Jeugskoukampioenskap wat in Vryburg plaasgevind het. Die Wes-Kaap het vanjaar weer, vir die soveelste keer, skoonskip gemaak by dié kompetisie. Op 31 Oktober se uitsending kyk ons na twee insetsels hieroor. John Odedaal van Pannar Saad het ook onlangs met Plaas Media gesels oor saadtegonolie in Suid-Afrika en die bydrae wat Pannar tot saaiboere se lewens kan maak.

Inhoudsborg: Corteva Agriscience

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas