Die verreikende gevolge van die droogte in die Wes-Kaap gaan die landboubedryf in die provinsie nog lank teister. Afgesien van die skade aan boorde en uiteindelik winste, het duisende werksgeleenthede ook in die slag gebly. Hortgro het op plase gaan kuier wat deur die droogte geraak is, om die omvang hiervan te bepaal, en uit te vind hoe daar weer lewe in die Wes-Kaapse landboubedryf geblaas kan word. Kyk Grootplaas van 14 Oktober 2019 na insetsel hieroor.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas