Wes-Kaapse jongboere: Voluit en entoesiaties vorentoe!

0

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer die landboubedryf in elke provinsie sy jongboere bekendstel. PF Theron, voorsitter van die Agri Wes-Kaap Jongboerkomitee, sê hulle is opgewonde om vanjaar weer ’n jongboerkompetisie aan te bied. Dit nadat die kompetisie verlede jaar op nasionale vlak weens Covid-19 uitgestel is. Hy vertel op AgriOnAir waarna belangstellendes kan uitsien. Luister nou na dié onderhoud.

Who is Agri Western Cape?
Agri Western Cape is committed to Growing Greatness. Our core purpose is the preservation and promotion of a healthy local agriculture and food supply chain, able to serve our society’s immediate and long term needs.

Working hand in hand with producers, businesses within the agricultural value chain, policy makers and you, the public, we aim to involve all shareholders in the all important task of shaping the future of local agriculture.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Agri Wes-Kaap. Besoek hulle webwerf hier.

Klik op dié skakel om meer hieroor te lees: