Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek, wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Douglas Robertson is die skoolhoof by die Weston Landbouskool in die KwaZulu-Natalse Middellande en hy gesels oor ’n paar Percheron-perde wat by ’n skool se landbou-afdeling ingespan word as deel van die Veeplaas-kuddeprojek. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.