In RSG Landbou gesels ons met die prokureur, Hans-Jurie Moolman, oor wettige en onwettige uitsettings op plase. Koos du Pisanie, ons RSG Landbou-medewerker in die Noord-Kaap, gesels ook met prof Johan Kirsten oor die Karoolam-handelsmerk. Lise Roberts van RSG Landbou praat met Albert van Rensburg van Biomin oor die onlangse 8ste Wêreld-voedingsforum wat in Suid-Afrika aangebied is. Soos gewoonlik is daar op ’n Maandag ook veilingsnuus. Dan is daar ook ‘n gesprek met Lionel Adendorf oor ’n biobrandstofstrategie op RSG Landbou.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Biomin

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here