Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Wayne Porter, die nuutverkose voorsitter van die Lewendehawe Registrerende Federasie. Hy brei ook onder andere meer uit oor wat hulle organisasie behels. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.