Wie presies is die Nasionale Oesskattingskomitee en hoe gaan hulle te werk om die data in te samel? Rona Beukes, senior statistikus van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye, praat op RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.