Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika, het op 14 November 2019 in die Grootplaas-ateljee gaan inloer. Sy brei uit oor die impak wat die huidige droogte op die plaaslike wildbedryf het.

Afgesien van die bydrae wat landbouskrywers tot kommunikasie in die sektor maak, gee die organisasie, Landbouskrywers SA, ook deurlopend erkenning aan presteerders in die bedryf. Kyk na ‘n insetsel oor een van dié onlangse toekenningsgeleenthede, waar die finaliste vir die nasionale kompetisie aangekondig is.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas