Thinus Jurgens van die plaas Hellspoort, ’n wildsplaas in die bosveld-gebied tussen Grahamstad en Bedford, gesels met RSG Landbou-luisteraars oor die wildbedryf en hulle bedrywighede. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here