Suid-Afrika bly maar ‘n gesogte bestemming vir jagters van regoor die wêreld, en ons wildbedryf lewer ‘n aansienlike bydrae in dié verband. Wildbedryf Suid-Afrika speel ‘n onmisbare rol in die groei en voortbestaan van hierdie bedryf, en gee ook deurlopend erkenning aan presteerders en uitblinkers. Ons kyk op 22 April se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsels oor Wildbedryf Suid-Afrika se onlangse konferensie, waar Plaas Media onder andere met vanjaar se wildboer-wenner gesels het.

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas