Kyk weer 9 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas met Agri SA en die Wildehond-adviesgroep van Suid-Afrika.

Die tabakbedryf sit met sy hande in sy hare nadat ‘n onlangse studie bewys het, dat ‘n aansienlike persentasie van sigarette in Suid-Afrika onwettig verkoop word. Pietman Roos van Agri SA vertel ons watter effek dit op tabakboere in die land het.

Daarna kyk ons na ‘n gesprek met David Marneweck van die Wildehond-adviesgroep van Suid-Afrika, oor dié bedreigde roofdierspesie. Ons hoor ook wat die toekoms vir hierdie diere inhou.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas