Ons Suid-Afrikaners is oor die algemeen lief vir skaapvleis, en dit is natuurlik dan ook ‘n belangrike vleisbedryf in die land. Skape word egter nie altyd op hoë gehalte grond aangehou nie, en boere moet dus die regte bestuurspraktyke toepas om optimale produksie te verseker. Dr Francois van de Vyver van Nutri Feeds kuier in die Grootplaas ateljee en gesels hieroor. Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van WRSA in die ateljee, en dié keer hoor ons watter geskenke uit wildprodukte gemaak kan word.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here