By die bekende internasionale geleentheid in Duitsland, Fruit Logistica, word die nuutste innovasies, produkte en dienste in die varsprodukte-sektor ten toon gestel. Lindie Stroebel van die Produce Marketing Association vir Suidelike Afrika, het ook daar gesig gaan wys en bring ons nou op hoogte van haar besoek. Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika weer vir ‘n slag in die Grootplaas-ateljee, om oor geleenthede in die bedryf én bek-en-klouseer te gesels.

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas