Kyk weer 16 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer MSD Animal Health en Wildbedryf Suid-Afrika in die altejee kom kuier.

Knopvelsiekte is ‘n frustrasie vir boere wat daarmee te doen kry, en kan duisende rande se verliese tot gevolg hê. Dr. Johan Cloete van MSD Animal Health, gee raad en oplossings in dié verband. Daarna kuier Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika weer by ons in die ateljee, en ons gesels onder andere oor dié organisasie se doen en late.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas