Die beroep deur die EMS-stigting op regeringsdepartemente om die slag en eet van wildsvleis in Suid-Afrika en die uitvoer daarvan in die lig van die COVID-19-pandemie te verbied, het die wildbedryf behoorlik rooi laat sien. Dries van Coller gesels hieroor. Klik hier om meer te lees hieroor.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media